Vlnr: Paul Engelbrecht (Onderhoofseun), Jeandre Rossouw (hoofseun), Ané Braasch (hoofmeisie) en Mieke van der Merwe (onderhoofdogter).
Hoërskool Strand het hul nuwe hoofleiers vir 2020 aangewys. Die ouers het die geleentheid gekry om die balkies vir die leerders aan te sit.