)

Hoërskool Strand se rugbygroep ontvang hul truie

25 Februarie was ‘n spesiale geleentheid waar Hoërskool Strand se rugbygroep van 23 spelers hul eerstespan rugbytruie vir die 2019-seisoen ontvang het.

Die trots van elke seun en hul ouers was duidelik sigbaar. Dankie aan die ouers wat die geleentheid bygewoon het.

Hoërskool Strand het groot waardering vir hul twee borge nl. Rola Toyota, Somerset-Wes en Seed Oil , wat die spelers se volle speeldrag en ekstras borg.

(Foto bo:) Vlnr: Divan Kotze (Afrigter), Lian Carpenter (kaptein), Chris du Toit (Rola Toyota Somerset-Wes)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal