)

Anso Kemp as Topskeidsregter

Anso Kemp, die bemarker van HS Strand het die naweek van 15-17 Junie as die skeidsregter by die semi-finaal en finaal van die Brutal Fruit-netbalreeks opgetree. Sy het in die een semi-finale wedstryd asĀ  skeidsregter tussen Jaguars (Gauteng) en Flames (NWS) opgetree. Sy het ook die bronsmedalje-wedstryd Ā tussen Flames (NWS) en Crinums (Vrystaat) geblaas – ‘n fenominale wedstryd wat in ekstra tyd oorgeloop het.

Sy is ook genooi om in die volgende nasionale toernooie op te tree: die Pent Series in Windhoek,  Africa Qualifiers in Zambië en die Diamond Challenge. As gevolg van belangrike gebeure by die skool in daardie tyd, het sy hierdie uitnodigings van die hand gewys.

Sy gaan ook tydens die vakansie by die jaarlikse Nasionale Senior Kampioenskappe in Port Elizabeth as skeidsregter optree.

Die toppunt is egter die volgende: Anso is genooi om as skeidsregter op te tree in die wedstryde tussen die twee topspanne van die wĆŖreld –Ā  AustraliĆ« en Nieu-Seeland – in die Constellation Cup. Hierdie wedstryde vind vanaf 7-18 Oktober 2018 by die Claude Lands Arena, Hamilton en TSB Bank Arena, Wellington plaas.

By hierdie wedstryde word van die skeidsregter verwagĀ  dat alle vaardigheid en opleiding van die afgelope jare ingespan moet word om te midde van duisende toeskouers op volgepakte stadions die regte en blitsige oordeel te kan maak.

Voorwaar ā€˜n topprestasie waarop HS Strand met reg trots is!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal