Michelle Olivier het ‘n goue medalje gewen by die Oos Metropool skaakproewe wat hierdie naweek op 2 en 3 Februarie by HoĆ«rskool Brackenfell plaasgevind het. Sy was algeheel tweede in die onder 18-groep en die beste meisiespeler in die groep. Sy het vyf van haar ses wedstyde gewen.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ān vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










