Die volgende leerlinge van die Hoërskool De Aar het erekleure in tennis verwerf.  Hulle is op die foto bo:

Juni-Ann George, Tiaan Brand , Carlo Roberts, Rowan Greeff, Clodelle Menne, Gian Visagie, Surina le Roux, Stefan du Plessis, Chané Coetzee, Marli Duvenhage, Amey Duvenhage. Afwesig: Kobus van der Walt

Become a Sponsor