Skole-Boogskiet. 🎯 Hoërskool Oosterlig Oosie Boogskiet.
Baie geluk aan die talentvolle Oosie‑boogskutters wat hul skool met hul uitmuntende prestasies verteenwoordig het!
- Die Oosies het ’n indrukwekkende 2de plek in die 3D‑afdeling behaal.
- In die Bullseye‑afdeling het hulle ’n 3de plek verower.
- ’n Spesiale vermelding aan Jeanine Labuschagne, wat algeheel 3de geëindig het in die Bullseye‑afdeling.
Bullseye‑span
Ethan Fourie • Saskia Franszen • Zandri Franszen • Xander Heyman • Jeanine Labuschagne • Thando Lerefolo • Leané Meyer • Leon Pitzar • Jayden Swanepoel • Darius Roets • Claudia‑Joy van Coller • Maverick Viljoen
3D‑span
Saskia Franszen • Zandri Franszen • Xander Heyman • Leané Meyer • Hanno Nel • Darius Roets • Maverick Viljoen
’n Groot dankie aan Saskia Franszen (Kaptein) en Hanno Nel (Onderkaptein) vir hul leierskap en toewyding. Julle en elke Oosie‑boogskutter maak ons ongelooflik trots!


Lees meer suksesvolle skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hsoosterlig.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








