)

Jane Neem Afskeid – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Jane Neem Afskeid – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se skoonmaker, Jane neem afskeid van haar geliefde skool. Sy het vir 37 jaar elke dag haar werk getrou gedoen. Sy het ook by haar afskeid ‘n langdienssertifikaat van 30 jaar ontvang.

Haar vriendelike “goeiemôre” elke oggend, gaan verseker gemis word.

Mevrou Brits het haar boodskap afgesluit met die volgende:

“𝘋𝘪𝘦 𝘏𝘦𝘳𝘦 𝘴𝘰𝘳𝘨 𝘷𝘪𝘳 𝘑𝘢𝘯𝘦 𝘴𝘰𝘰𝘴 ’𝘯 𝘩𝘦𝘳𝘥𝘦𝘳 𝘸𝘢𝘵 𝘴𝘺 𝘴𝘬𝘢𝘱𝘦 𝘰𝘱𝘱𝘢𝘴; 𝘑𝘢𝘯𝘦 𝘩𝘦𝘵 𝘯𝘪𝘬𝘴 𝘮𝘦𝘦𝘳 𝘯𝘰𝘥𝘪𝘨 𝘯𝘪𝘦. 𝘏𝘺 𝘨𝘦𝘦 𝘷𝘪𝘳 𝘑𝘢𝘯𝘦 𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘦𝘦𝘭 𝘣𝘦𝘴𝘵𝘦 𝘷𝘢𝘯 𝘢𝘭𝘭𝘦𝘴: 𝘬𝘰𝘴, 𝘷𝘦𝘪𝘭𝘪𝘨𝘩𝘦𝘪𝘥 𝘦𝘯 𝘷𝘳𝘦𝘥𝘦. 𝘖𝘮𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘪𝘦 𝘏𝘦𝘳𝘦 𝘣𝘺 𝘑𝘢𝘯𝘦 𝘪𝘴, 𝘣𝘦𝘬𝘰𝘮𝘮𝘦𝘳 𝘑𝘢𝘯𝘦 𝘩𝘢𝘢𝘳 𝘯𝘪𝘦. 𝘞𝘢𝘯𝘯𝘦𝘦𝘳 𝘑𝘢𝘯𝘦 𝘮𝘰𝘦𝘥𝘦𝘭𝘰𝘰𝘴 𝘸𝘰𝘳𝘥, 𝘭𝘢𝘢𝘵 𝘏𝘺 𝘑𝘢𝘯𝘦 𝘥𝘪𝘦 𝘭𝘦𝘸𝘦 𝘸𝘦𝘦𝘳 𝘢𝘯𝘥𝘦𝘳𝘴 𝘴𝘪𝘦𝘯.”

Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.voortrekker.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal