Trio verwelkom bemarker. Hoërskool Trio in Kroonstad heet Mevrou Roulé van den Berg van harte welkom as hul nuwe bemarker!
Die TRIO-familie sien met groot verwagting uit na haar kreatiewe bydraes en die unieke energie wat sy gaan bring. “Ons glo dat jou planne en idees ’n betekenisvolle verskil sal maak en dat jy ’n sterk, positiewe nalatenskap by ons skool gaan vestig.”
Mag jou reis saam met Hoërskool Trio vol inspirasie, groei en sukses wees, Mev van den Berg.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









