)

Matriekklas 2025 Uitslae – Hoërskool Strand

Matriekklas 2025 Uitslae– Hoërskool Strand het rede om groot te glimlag ná die bekendmaking van hul matriekklas 2025 se uitslae.

Die skool spog met ’n indrukwekkende 98.6% slaagsyfer én nege A-gemiddeldes. Dit is ’n prestasie wat die Arende se harde werk, deursettingsvermoë en trots weerspieël.

Die oggend was gevul met afwagting toe die topkandidate voor die hele matriekgroep aangekondig is. Kort daarna het die res van die klas hul uitslae met opgewondenheid en soms trane van verligting ontvang. Dit was ’n viering van jare se toewyding, laatnag-studie en die ondersteuning van onderwysers en ouers.

Die personeel van Hoërskool Strand is uit die veld geslaan, en baie trots op hierdie groep. Hulle wens elke matrikulant sukses toe met die volgende hoofstuk van hul lewens en glo vas dat die Arende van 2025 steeds hoër gaan vlieg.

A-gemiddeldes van 2025
LeerlingGemiddeldVakonderskeidings
Jana van Vuuren90.5%7
Mia Myburgh89.8%7
Kristen Thiart88.8%8
Debra Schmidt87.7%8
Nadine Pretorius87.2%6
Christopher Smith83.8%5
Michael Booysen82.5%5
Bernard van Staden82.0%4
Oliver Jooste81.2%4
Mia Myburgh en Kristen Thiart
Debra Schmidt en Nadine Pretorius
Christopher Smith en Michael Booysen
Matriekklas 2025 Uitslae - Hoërskool Strand
Bernard van Staden en Oliver Jooste

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsstrand.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal