Tweelinge verwelkom. Primêre Skool Naudeville in Welkom is sommer baie trots om vanjaar 2 tweelingpare in Graad 1 te verwelkom! ’n Spesiale welkom aan Duke en Hunter Jacobs, sowel as Kole en Kian Beket. Naudies sien uit na ’n jaar vol leer, lag en nuwe avonture saam met hierdie unieke en besondere groepie Naudies.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










