Die o/13A Krieketspan van die Laerskool Eureka in Kimberley het die semi’s in die Hoërskool Diamantveld se Pro 20 aandreeks teen Newton Laerskool gewen en speel in die finaal teen Kimberley Junior op Maandag, 31 Oktober 2016 by Eureka.  Sterkte aan ons span!