Matriekafskeid glans en swier – Hoërskool Strand se matriekafskeid se glans en swier was die regte kombinasie. Met die matriekafskeid het die matrieks bewys dat styl en elegansie die perfekte kombinasie is vir ’n onvergeetlike aand. Die matrikulante het met trots en flair opgedaag. Hulle was gereed om hul laaste skooljaar in styl af te sluit. Van klassieke rokke tot moderne pakke, elke foto vertel ’n unieke verhaal van trots, opwinding en die belofte van ’n blink toekoms.
Geniet die foto’s van die Aand van glans en herinneringe…












Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








