Griffons Rugby Semi-finale. 🏉 Hoërskool Trio skitter in Griffons Semifinale!
Hoërskool Trio is baie trots op hul rugbyspanne vir hul uitstekende prestasies in die semifinale:
- o/14A – wen 26-13 teen Hoërskool Witteberg
- o/15A – wen 20-15 teen Hoërskool Witteberg
- o/16A – wen 31 – 0 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
- 2de span – verloor 40 – 0 teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool
- 1ste span – verloor 18 – 33 teen Hoërskool Witteberg
Finale Voorbereiding: Sterkte aan al die Trio-spanne met die voorbereiding vir die Griffons finale hierdie week! 🗓️ Saterdag 16 Augustus 2025 Welkom (Volledige program en tye volg binnekort).
Finale wedstryde:
- o/14A – TRIO teen BVHS
- o/15A – TRIO teen BVHS
- o/16A – TRIO teen Welkom Gimnasium

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








