Hokkietoer na Nederland. Drie talentvolle en uitstekende o.14 hokkiespelers van Welkom Gimnasium Skool is gekies vir ‘n Hokkietoer na Nederland. Anke Brits, Carike du Toit en Keira Naidu is gekies vir die o.14 Nederland-hokkiespan wat vanaf 7 tot 15 Oktober 2025 op toer gaan wees. Die spelers sal beslis die ondervinding van die internasionale toer kan toepas op hul spel in die toekoms.
Gimmies is ongelooflik trots op julle!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf









