ATKV Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Goudveld in Welkom, Logan Jacobs, Kaylee Groenewald en Jonoria Masiu, is onder die top 10 redenaars in die Vrystaat. Kaylee is ook deur na die finale rondte.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

Foto’s verskaf










