Skoolhoof aanstelling. Hoërskool Goudveld verwelkom Mnr. Mark Louwies met trots en opgewondenheid as hul nuwe skoolhoof. Mnr Louwies is die sesde skoolhoof van die Goudveld-familie.
“Mag u pad saam met ons verrykend en suksesvol wees. Ons sien uit na die visie, leierskap en passie wat u na ons skoolgemeenskap sal bring.”
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








