Mnr en Mej BVHS. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die finaliste vir Mnr en Mej BVHS bekend gemaak vir 2025.
Die volgende wenners is gekroon:
- Mnr BVHS ‘25 – Brice Jones
- Mej BVHS ‘25 – Kaylie de Bruyn
- 1ste Prins ‘25- Manie Botha
- 1ste Prinses ‘25- Zanne Deale
- Mnr Persoonlikheid ‘25- DJ Uys
- Mej Persoonlikheid ‘25- Danè van Niekerk

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








