Mnr/ Mej JF 2025. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul Mnr/ Mej JF 2025 tydens ‘n glansgeleentheid aangebied. Die tema was Night At The Nile. Hierdie geleentheid is elke jaar ‘n hoogtepunt op die JF-kalender.
Die dames se mooi rokke en grimering asook die manne se deftige aandpakke was in die kol!
Die wenners:
- Mej. JF, Niqlynn Coetzee
- Mnr. JF, Hanro Marais
- 1ste Prinses, Carli Momberg
- 1ste Prins, Franco Oberholzer
- 2de Prinses, Janien van Eeden
- 2de Prins, Bendré Vermaak









Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








