Radikale Redenaars Vrystaat-streeksfinaal. Charlize van Rooyen, leerder van Hoërskool Fichardtpark neem Saterdag, 26 April, deel aan die Radikale Redenaars Vrystaat-streeksfinaal wat in Bethlehem aangebied word.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









