Botswana ITF Tennistoernooi. Charlotte Bouwer, leerder van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het uitstekend presteer by die Botswana ITF Tennistoernooi.
Charlotte het die semi-finaal van die enkels gehaal en is gekroon as die dubbels-kampioen saam met haar dubbelsmaat, Jenna Theron van Rhenish Girls High School, ook van Stellenbosch.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








