Skoleswem. Foto, agter: Schalk Bredenhann, Sion Coetzee, Wian Joubert, Roean Troskie, Jean Troskie, Joshua White. Voor: Ziané Jantzen, Lily Otterbach, Juané Burger, Margo Senekal
Tien swemmers van Hoërskool Durbanville het tydens die afgelope skoolvakansie deelgeneem aan Level 2 en 3 swem.
Die swemmers is:
- Schalk Bredenhann
- Sion Coetzee
- Wian Joubert
- Roean Troskie
- Jean Troskie
- Joshua White
- Ziané Jantzen
- Lily Otterbach
- Juané Burger
- Margo Senekal
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








