Amajuba Rugbyweek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o14B/C en o15B rugbyspanne het vanaf 31 Maart tot 2 April aan Hoërskool Volksrust se Amajuba Rugbyweek deelgeneem.
Die o14-span is ook aangewys as die span met die beste gedrag.
Uitslae behaal:
O.14B/C
- Wen 76 – 5 teen Volksrust B
- Verloor 5 – 68 teen Overvaal A
- Verloor 12 – 24 teen Volksrust A
O.15B
- Wen 19 – 15 teen Sarel Cilliers A
- Wen 28 – 0 teen Curro Secunda A




Lees meet skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








