ASA Kampioenskappe Kaapstad. Kempies-atlete het uitstekend presteer by die ASA Kampioenskappe Kaapstad wat die afgelope naweek plaasgevind het:
Michael Bekker
- 2e – Seuns O/18 3000m
- 3e – Seuns O/18 1500m
Anna-Mart Viljoen
- 3e – Dogters O/18 Driesprong
Natalie Strydom
- 7e – Dogters O/16 800m
- 9e – Dogters O/16 400m
Carla Muller
- 7e – Dogters O/16 90mH
Mia de Jager en Mikyla du Toit het hul persoonlike beste tye vir die seisoen behaal.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








