NSDT Ballet Badge Tests. Laerskool Louw Geldenhuys se balletmeisies het uitgeblink by die NSDT Badge Tests! Al die meisies het uitstekend presteer.
Die volgende dansers het ‘n A+ behaal:
- Finn Human-Mare
- Josephine Kerrin
- Kara Marais
- Catherine Ackroyd
- Lente Vlok
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








