)

Hoërskool Punt, Mosselbaai – Greenergy klub

Beleef u wêreld groen /Live your life green

Om ons planeet te beskerm,  moet ons leer om ‘Groen’ te wees, is ons boodskap.

Die klub beplan verskeie projekte soos:

  • Maak ons vierkante groener
  • Oprigting van herwinningstasies
  • Leerders aanmoedig om papier te spaar
  • Uitstappies
  • Projekte wat fokus op onder meer afvalbestuur en energiebesparing

‘n Wyse man het eens gesê: “Ons erf nie die aarde by ons voorvaders nie, ons leen dit by ons nageslag”.  

Greenergy komitee:

vlnr:  Altus Lourens, Marizaan van der Mescht, Bea Wilson, Zanri Otto, Bianca de Swardt, Monica Robertson en Suzanne Hugo.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal