Internasionale Kushengel Gala. Rossouw Gericke, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het vanaf 10 tot 12 Desember die 0.16-Proteaspan verteenwoordig by die jaarlikse Internasionale Kushengel Gala teen Namibië.
Rossouw het nie net goud verower nie, maar het ook die volgende indrukwekkende prestasies behaal:
- Top Angler
- Most Fish
- Biggest Edible fish
Boonop het Rossouw se span, die Protea 0.16, ook goud gewen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto verskaf









