Ons matrieks speel laaste wedstryde.
Die 7 matriekleerders wat die afgelope naweek hul laaste wedstryde vir Hoërskool De Aar gespeel het: Juni-Ann George, Salvanie Manuel, Elaina Botha, Sonja Geel, Amoré Barnard, Charlene Visser, Madré Blignaut.








