)

You are sponsoring

Artistatue Redenaars - Laerskool Truida Kestell

Artistatue Redenaars. Dertig leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem gaan op 24 en 26 Augustus aan die Nasionale finaal van Artistatue Redenaars by Midstream College, Olifantsfontein, deelneem. Die leerders…