)

You are sponsoring

Akademie - Hoërskool Strand Aanvullende Prysuitdeling

Akademie. Hoërskool Strand se Aanvullende Prysuitdeling (akademie pryse vir November-eksamen 2022) het onlangs plaasgevind. Tydens dié geleentheid is leerders vir hul harde werk en akademiese prestasies van 2022 beloon.  …