)

You are sponsoring

Kevin Gelebe ontvang die Koos de Beer Trofee

Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Kevin Gelebe die Koos de Beer trofee ontvang vir die beste o/16 rugbyspeler. Die Tommies is trots op jou, Kevin!