)

You are sponsoring

Elger Braasch van HS Strand

Elger Braasch, hoofseun van 2017, het namens die matriekgroep ‘n horlosie vir elke klas gegee asook ‘n groot horlosie vir die voorportaal. Hier oorhandig hy die horlosie aan die skoolhoof…