Fees van Kore!
Laerskool Eureka - Fees van Kore!!
Die volgende UPPIES is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Proewe in Bloemfontein...
Baie geluk aan die graad 5-leerders van die Primêre Skool Oranje-Noord met hul mooi pretasies.  Hou so vol!!
Die Graad 4's van die Primêre Skool Oranje-Noord, het ekstra hard gewerk en baie mooi presteer. Baie geluk julle.
Baie geluk aan die slimkoppe van die Graad 7's. Sterkte vir die laaste kwartaal!!
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.