Mpumalanga Netbalspan. Erries skitter in Mpumalanga-netbal! 🏐
Hartlik geluk aan die uitmuntende Erries-netbalspelers wat met hul talent en deursettingsvermoë ’n plek in die Mpumalanga-netbalspan verower het. Hierdie prestasie is ’n bewys van jdie meisies se toewyding, harde werk en uitstekende spel op die baan.
- O.18 Chané Oosthuizen
- O.18 Melokuhle Maseko
- O.16 Abigail Homan
- O.16 Michaela Hobkirk
- O.16 Lianie Bütter
- O.14 Elri Lotz
- O.14 Denike van Zyl
Mag hierdie geleentheid vir elkeen van julle die deur wees na nuwe hoogtes en groot sukses, en mag julle die Errie-gees met trots uitdra.



Die hele Errie-gemeenskap sê: “Ons is ongelooflik trots op julle!“
Lees meer skitterende skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








