)

Kushengelaars – Hoërskool Strand

Kushengelaars – Hoërskool Strand se kushengelaars het die afgelope naweek geskitter by die Boland Kushengel se jaarlikse prysuitdelingsfunksie.

Dante Pelser is gekies vir die o.21A-span wat Januarie 2026 nasionaal in Oos-Londen gaan meeding teen ander provinsies. Dante het algeheel tweede geëindig in die Boland teen die meer ouer en ervare hengelaars.

Mnr Pelser einding algeheel tweede in die Meesters-afdeling en word dus ingesluit in die Meesters Boland Span wat volgende jaar in Januarie in Jeffreysbaai gaan deelneem.

Hierdie gesoute hengelaar word ook vereer deur aangewys te word as die afrigter van die Boland o.21-span.

Beide hengelaars weet presies waar om die hoek in te gooi.

Mnr Pelser wat gekies is af afrigter vir die o.21 Span

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsstrand.co.za/

Foto’ voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal