ASA Jeug & Junior Kampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het gekwalifiseer vir die ASA Jeug & Junior Atletiek Kampioenskappe. Hierdie atlete sal van 27 tot 29 Maart by die Groenpunt-stadion hul talente ten toon stel.
Hoërskool Punt atlete in die SWD-span:
- Amone Billing – 100m (V O/20)
- Dian Barkhuizen – 1500m (S O/18)
- Mohammad Kajee – 400mH (S O/18)
- Eliska La Grange – Gewigstoot (D O/18)
- Xian Nortje – Hammergooi (S O/16)
- Gerhan Pretorius – 100mH & 300mH (S O/16)
- Edward Swanepoel – 300mH (S O/16)
- Anche De Jager – Diskus (D O/16)
- Annabel Schoevers – Hoogspring (D O/16)
- Danelle Marks – Hoogspring (D O/16)
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto verskaf










