)

SOS Merietetoekenningsfunksie – Hoërskool Punt

SOS Merietetoekenningsfunksie. Tydens die SOS Merietetoekenningsfunksie is die Toppresterende skole in die land, in die Departement Basiese Onderwys se NSS-eksamen vir 2024 vereer.

Die skoolhoof, mnr. Adolf Gouws, het die oorhandigingsfunksie in die Centurion Teater te Pretoria bygewoon. Dit was ʼn groot voorreg om hierdie funksie saam met die Top-skole in die land by te woon.

Die eerste toekenning wat ontvang is, is die erkenning vir uitsonderlike prestasie vir die totale aantal onderskeidings per kandidaat in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen 2024. Hoërskool Punt word 17de in die land met 391 onderskeidings geplaas.

Die tweede toekenning wat ontvangs is, is uitsonderlike prestasie vir die totale aantal onderskeidings en aantal onderskeidings per kandidaat in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen 2024. Fisiese Wetenskap behaal ʼn sewende plek in die land en Afrikaans Huistaal behaal ʼn tiende plek.

Hierdie puik prestasies is te danke aan die harde werk van die leerders en personeel van Hoërskool Punt. Baie geluk en ‘n opregte dankie aan elkeen se bydrae tot hierdie uitmuntende prestasie!

Ons Afrikaans Huistaal en Fisiese Wetenskappe matriekonderwysers: van links na regs: Mev. Anne-Marie Cilliers, Mev. Helna Visagie, Mev. Annatjie Pietersen, Mev. Charmaine Spies (Me. Elna Nel afwesig)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal