Vryomteleef in Ouerskap

Ons onderwerp in Vryomteleef handel oor ouerskap. Watter een van die volgende drie opvoedings tegnieke gebruik ek as ouer en wat is die gevolg daarvan:

  1. Leef ek in ‘n derde party verhouding met my kind, m.a.w. ons verhouding is gebasseer op eksterne ontwikkeling alleenlik.
  2. Verstaan ek my kind se emosionele DNA, m.a.w. gefokus op sy/haar interne ontwikkeling as mens.
  3. Rebelleer ek as ouer teen ‘n funksionele huishouding. Leef ek beheerend teenoor my kind, perfeksionisties, onbetroubaar, luister nie of het nie tyd vir my kind nie.  www.vryomteleef.co.za

 

 

Link na privaat sessies: https://vryomteleef.co.za/bookingrequest.asp

Link na dvd reeks: https://vryomteleef.co.za/shopping/default.asp

Like
Like Love Haha Wow Sad Angry