Uppie Ruiters kry Span
Die volgende UPPIES is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Proewe in Bloemfontein ...
Die volgende UPPIES is ingesluit in die Noord-Kaap Span wat gaan deelneem aan die ESSASA Nasionale Proewe in Bloemfontein ...
Dit was ‘n heerlike Gala en die kompetisie was straf. Alicé Maritz was beslis die groot presteerder op die dag ...
Hoërskool Upington het Vrydag, 4 November 2016, teen Hoërskool Duineveld in die finaal van die T 20 streekskompetisie gespeel.Duineveld is ...
Hoërskool Upington se krieketspan het Saterdag, 5 November 2016, teen Carltonians in die laaste rondte van die 40 beurt dagliga ...
Uppies se 0/15 krieketspan het Dinsdag, 26 Oktober 2016, teen Hoërskool Kakamas gaan speel in ‘n 25 beurt wedstryd. ...
Groblershoop krieketklub het na Upington Hoërskool gereis vir hul 40-beurt wedstryd teen Uppies. Uppies word ingestuur om te kolf. Die ...
Hoërskool Upington se 0/15 Fast5 netbalspan het op 3 en 4 Oktober aan die SA's Skole Fast5 toernooi in Boksburg ...
Die sesde Uppies-Koorfees het vanjaar plaasgevind op 22 Augustus 2016. Agt kore het aan hierdie aand deelgeneem en die aand ...
Inge Wessels, van Hoërskool Upington, is verkies as Kaptein van die Onder 16 Noordkaap Platteland Hokkiespan. Sy is beslis `n aanwins ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.