Laerskool Muldersdrif presteer in Skaak
Baie geluk aan Janus Greef, Schalk Greef, Chanel Malan, Ruben Cilliers, Kayla Wolfaardt en Gabrielle Greyling wat verlede Vrydag aan ...
Baie geluk aan Janus Greef, Schalk Greef, Chanel Malan, Ruben Cilliers, Kayla Wolfaardt en Gabrielle Greyling wat verlede Vrydag aan ...
Mullies is baie trots op Emily Smith. Sy skuif op van Gr.3 na Gr.4 leesvlak. Pragtig, Emily!
En hier is die bewyse! Wie het gesê dat jy nie in Graad 5 ‘n weerstasie kan bou nie? Wel, ...
Iwan Oosthuizen van Mullies het tydens ‘n krieketwedstryd 5 paaltjies van 5 balle geneem terwyl Liam Labuschagne en Hanro Keulder ...
Laerskool Muldersdrif is trots op Aldré Wohlfahrt, Ciné Fraser, Ethan Botha, Karla van Lingen, Kevin Fraser, Leandri Swart, Marnu Bouwer, ...
Marnu Bouwer en Ciné Fraser het 1ste plekke behaal, baie geluk! Mullies is baie dankbaar teenoor Oom Nicky. Hy is ...
Blyde Schoeman, Graad 6EL Laerskool Muldersdrif, het aan die begin van Augustus aan die Con Spirito Kuns-vereniging se Wesrand rondte ...
Laerskool Muldersdrif het ‘n baie suksesvolle toneel-opvoering aangebied, Die Keiser.
Baie geluk aan Laerskool Muldersdrif-leerders, Laboné van Aswegen, Zak van Rooijen & Divan van den Heever wat deelgeneem het aan ...
Baie geluk aan Kayla Wolfaardt, sy skuif op van Gr.6 na Gr.7 leesvlak, asook Chanel Pieterse wat van Gr.5 na ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.