Hugenote Laerskool in Wellington lewer SA Atletiek-kampioen op
SA skole atletiekkampioenskappe: Grace de Vries (graad 4) van Hugenote Laerskool is die SA kampioen vir dogters o/10 verspring.
SA skole atletiekkampioenskappe: Grace de Vries (graad 4) van Hugenote Laerskool is die SA kampioen vir dogters o/10 verspring.
Laerskool Hugenote van Wellington in die Wes-Kaap spog met hul nuwe graad 1’s vir 2018!
Hugenote Laerskool van Wellington, se junior koor is by die Paarl Eisteddfod aangewys as die Beste Junior Koor. Die koorleier ...
Hugenote Laerskool van Wellington, se senior koor is by die Paarl Eisteddfod aangewys as die Beste Senior koor. Die koorleier ...
Roxi Keyser (graad 6) en Izelle Stemmet (graad 7) van Hugenote Laerskool in Wellington het die prys vir die beste ...
Hugenote Laerskool in Wellington se Orff Orkes het die toekenning vir Beste Orff orkes by die Paarl Eisteddfod gewen. Hulle ...
Die graad 3-groep van die Hugenote Laerskool het die ‘Beste Voorbereide Lees’ prys gewen by die Paarl Eisteddfod. Baie geluk, ...
Morgan Blackie (graad 6) van Hugenote Laerskool van Wellington het geskitter tydens die Paarl Eisteddfod in die volgende afdelings Kreatiewe ...
Annabelle Neethling (graad 3) van Hugenote Laerskool van Wellington het uitgeblink tydens die Paarl Eisteddfod in die volgende afdelings: Kreatiewe ...
Huguenot Primary’s Gr. 1 group won the prize for Eng. Choral Verse grd 1 at the Paarl Eisteddfod. Congratulations and ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.