Simon Steyn van Hoërskool DF Malan
Simon Steyn in Graad 9 het die afgelope naweek in die finaal van die Gemini Sangkompetisie deelgeneem. Hy het in ...
Simon Steyn in Graad 9 het die afgelope naweek in die finaal van die Gemini Sangkompetisie deelgeneem. Hy het in ...
Lana Janson het vroeër vanjaar by die "Junior Nationals" vir swem in Durban deelgeneem. Daar het sy brons medaljes vir ...
Baie geluk aan die volgende dogters wat vir Wes-Kaap netbal gekies is, om by die SA's te gaan deelneem: (v.l.n.r.) ...
Tasriq Mynhardt het die afgelope naweek sy 50ste wedstyd vir die o.19 A's gespeel. Sy bloed is beslis blou. (Foto: ...
Gedurende die laaste kwartaal van 2017 het Nicola Steyn (graad 8) aan 'n streekskompetisie, Talent Africa, deelgeneem. Dit is 'n ...
Twee bekende DF-gesigte is tans te sien in die Kunstekaap-produksie, "The Sound of Music"! Barry Vorster (gr. 12) en Michiel ...
Die Graad 9-Raad van Leerders (Iggie Strohfeldt, Tia Crous en Andries Harmse) het met die hulp van Tine Boot (ook ...
Armand Ascary het tydens die vakansie in Bloemfontein vir die WP aan die “Junior Bowls Nationals” deelgeneem. Sy span het ...
Luca van Heerden (regs) en Enzo Clark (links) graad 9-leerders is gekies vir die Protea kushengel-span (o.16) om deel te ...
Vanoggend was baie pret! Baie dankie aan almal wat vir ons Dee-Effers getoet het om te wys dat jul bloed ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.