EHS sluit hengelliga op hoë noot af!
Die laaste hengelliga wat deur Noord-Oos Mpumalanga aangebied is, het Saterdag, 14 Oktober 2017 by Dewald te Water se pan ...
Die laaste hengelliga wat deur Noord-Oos Mpumalanga aangebied is, het Saterdag, 14 Oktober 2017 by Dewald te Water se pan ...
Die Streepbaadjie was vir baie jare die amptelike skoolbaadjie van die Ermelo Hoërskool. Later het dit verander na die huidige ...
Cornus van den Berg en Johan Nel, albei graad 10-leerdres van Hoërskool Ermelo, het op 4 tot 7 Oktober 2017 ...
Vandré Swart (Gr.11), van Hoërskool Ermelo, het Saterdag 14 Oktober 2017 aan die Nasionale Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Hy het ingeskryf ...
Hoërskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen Hoërskool Hoogenhout met 6 paaltjies gewen! ...
Hoërskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot Vrydag 29 September 2017, aan die 2017 Sun ...
Tydens die afgelope vakansie het twee skuts van Hoërskool Ermelo aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in New Castle deelgeneem. Die kompetisie ...
Die EHS het Nelstehuis se droomboom ingeskryf vir die jaarlikse Gaufestival: "Bome is lewe"-kompetisie. Die kompetisie het behels dat die ...
Justin McLaren en Hardus Rothmann, albei leerders van die Hoërskool Ermelo, het gedurende die afgelope vakansie aan die SA-Bokkiestoernooi in ...
U-lene Nortje van Hoërskool Ermelo, het vanaf 3 tot 7 Oktober 2017 aan die Bokkies Fast 5 netbaltoernooi deelgeneem. Aan ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.