![IPT Hokkietoernooi - Grey Kollege Primêr](https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2024/06/2gre.jpg)
IPT Hokkietoernooi. Wium Vosloo, leerder van Grey Kollege Primêre Skool, is aangewys as die “Top Doelskieter” vir die o.13-IPT Hokkietoernooi in Bloemfontein (B-afdeling). Wium is ook die kaptein van die span van sy span.
Hy het die tweede dag van die toernooi sy kuitspier geskeur, maar hy het steeds, met sy besering, die toernooi klaar gespeel en is hy as “Top Doelskieter” aangewys.
Meer skolenuus: www.schoolsthatrock.co.za
https://greycollegeprimary.com/
Foto verskaf