HOËRSKOOL OUDTSHOORN VAKATURE: OPVOEDERS VIR 2019

Beheerliggaamposte: 1 Januarie – 31 Desember 2019

1. Geografie: Gr 8 – 10 en Sosiale Wetenskappe Gr 8 – 9
2. Afrikaans Huistaal: Gr 8 – 12

• Applicants must be fully bilingual (Afr and Eng)
• Qualification M+3 with main subject as mentioned above
• Lys ander vakke en buitemuurse aktiwiteite wat aangebied kan word.

STUUR AANSOEKE MET VOLLEDIGE CV EN GEWAARMERKTE KWALIFIKASIES AAN: Me. G Swart (grassnyers2010@gmail.com)

Meld asseblief referente.

• Sluitingsdatum: 19 November 2018 om 10:00
• AANSTELLINGSDATUM: 1 Januarie 2019

Die beheerliggaam behou die reg voor om ‘n aanstelling te maak of nie. Indien u teen 30 November geen terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Like
Like Love Haha Wow Sad Angry