Fichie Welpies beskik oor ‘n pos vir:

Middagsorg

• Verkorte CV’s kan by Fichie Welpies afgegee word.
• Navrae: 051-5227730.
• Aansoeke sluit 30 November 2018 om 12:00.
• Diensaanvaarding is 1 Januarie 2019.
• Ure is van 13:00 tot 17:30
• Skoolvakansies is uitgesluit.
• Ondervinding met jong kinders word aanbeveel.

Like
Like Love Haha Wow Sad Angry