Primary school learner Juan Marais recently participated in the SA under 11 golf championships at Magaliespark. He earned his provincial golf colours as North West representative. In the competition he finished 6th nationally on an individual score and his North West under 11 A team finished 2nd and won the silver medal. Juan is also taking part in the SA Under 13 tournament during July at Sun City.
Laerskool leerder Juan Marais het onlangs deelgeneem aan die SA onder 11 gholfkampioenskappe by Magaliespark. Hy het sy provinsiale gholfkleure verwerf as Noordwes verteenwoordiger. In die kompetisie het hy nasionaal 6de geëindig op ’n individuele telling en sy Noordwes onder 11 A span het 2de geëindig en die silver medalje prys gekry. Juan neem ook deel aan die SA onder 13 toernooi gedurende Julie by Sun City.