)
Telkom Netbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenberg

Telkom Netbal Kampioenskappe. Stellenberg trots op netbalsterre by Telkom Kampioenskappe. HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad is buitengewoon trots op al die Stellies wat onlangs aan die Telkom Netbal Kampioenskappe deelgeneem het.…

Eden Hokkie IPT – HoĆ«rskool Punt presteer

Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…

XCM Fietswedren – HoĆ«rskool Swartland presteer

XCM Fietswedren. Swartland Bergfietsryers blink uit in Knysna se XCM Wedren. Op Saterdag, 12 Julie, het HoĆ«rskool Swartland se bergfietsryers die XCM-wedren in Knysna met puik resultate voltooi. Die fietsryers…

Boland Hockey – Rhenish Girls’ High School Excel

Boland Hockey. Rhenish Girls’ Boland U14 Hockey Teams Shine on the National Stage! A massive round of applause for the Boland U14A and U14B hockey teams, who brought home medals…

Van Punt tot Piek – HoĆ«rskool Punt

Van Punt tot Piek – Dis is die storie van die netbalster ZoĆ« Vallentyn van HoĆ«rskool Punt. Sy het ‘n ongelooflike pad gestap vanaf streekverteenwoordiging tot nasionale glorie. Van 7–11…

WP Noord Meisie-hokkiespan – HoĆ«rskool Bellville

WP Noord Meisie-hokkiespan. šŸŽ‰Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…

Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan – HoĆ«rskool Bellville

Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan. šŸŽ‰Internasionale Erkenning en roem vir HoĆ«rskool Bellville-leerder: Rian Kuyk Verteenwoordig SA by Bofbal-WĆŖreldbeker. Rian Kuyk is ’n talentvolle en toegewyde leerder van HoĆ«rskool Bellville. Hy het geskiedenis gemaak…

Hockey Inter-Provincial Tournament – SACS Excel

Hockey Inter-Provincial Tournament. SACS Hockey Stars Shine at Inter-Provincial Tournament. Congratulations to all the SACS hockey players who proudly represented Western Province at the Inter-Provincial Tournament (IPT) last week! šŸ†…

WP-Akademie Rugbyspan – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

WP-Akademie Rugbyspan. šŸ‰Paarl Gimnasium vier Ethan Barker se WP-Akademie Rugbyspan-Insluiting. HoĆ«rskool Paarl Gimnasium is uiters trots op Ethan Barker, wat onlangs gekies is vir die Wes-Kaap Akademie-rugbyspan. Hierdie insluiting is…

Eden Netbal – HoĆ«rskool Punt presteer

Eden Netbal. Wes-Kaap Kampioenskappe 2025. HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai is ongelooflik trots op drie van hul uitblinkers wat gekies is om die Eden Netbal O.19-span te verteenwoordig by die gesogte…

Interprovincial Hockey Selections – Paul Roos Gymnasium

Interprovincial Hockey Selections. Paul Roos Gymnasium is incredibly proud to announce that the following boys have been selected to represent South Africa following their outstanding performances at the U18 Interprovincial…

Moderne Pentathlon – HoĆ«rskool Outeniqua

Moderne Pentathlon. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ’n uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…

Goue medalje vir Jaime – PrimĆŖre skool Outeniqua

Goue medalje vir Jaime. Goue Glorie vir Jaime Swanepoel en die Oaks Weskaap-span! Jaime Swanepoel, leerder van PrimĆŖre Skool Outeniqua in George, was deel van die Oaks Weskaap-netbalspan wat met…

U16A WP Rugby – SACS 2025 Grant Khomo Week

U16A WP Rugby. šŸ‰ WP Grant Khomo vs Sharks Grant Khomo: SACS U16A Stars Shine in Starting XV. Western Province is bringing serious firepower to the field at the 2025…

SA Schools Hockey Nationals – Point High School

SA Schools Hockey Nationals. Catherine-Lee Gouws from Punt High School, Mossel Bay shines for Eden Hockey at the SA Schools Hockey Nationals. The energy is electric at the SA Schools…

Western Cape Disas – Bellville High School

Western Cape Disas. Xandru Buter Ignites the Field for Western Cape Disas at VKB Week. Bellville High School’s midfield maestro, Xandru Buter, delivered a tournament to remember during the June…

Top 35 0.16 Netbalspelers – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Top 35 0.16 Netbalspelers. Lisa Steenkamp van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het inderdaad ‘n indrukwekkende prestasie behaal! Sy is geĆÆdentifiseer as een van die Top 35 0.16 Netbalspelers tydens die SASN…

Funakoshi Karate International SA – HoĆ«rskool Strand

Funakoshi Karate International SA. Liam Strydom bewys ouderdom is geen hindernis vir ’n swart belt nie! Na agt jaar van harde werk en deursettingsvermoĆ« het Liam Strydom, ’n graad 8-leerder…

WP Kleure in Fietsry – HoĆ«rskool Strand

WP Kleure in Fietsry. Inge Vermeulen, leerder van HoĆ«rskool Strand, verower WP-kleure in fietsry met haar padfiets. Inge Vermeulen het vanjaar haar merk begin maak in padfietsry en neem sedertdien…

WP Grant Khomo Rugbyspan – HoĆ«rskool Durbanville

WP Grant Khomo Rugbyspan. Baie geluk aan die twee Durbies, Raydon Williams en Hadley Erasmus, wat opgeneem is in die WP Grant Khomo-rugbyspan. Durbies wens ook HoĆ«rskool Durbanville se WP-verteenwoordigers,…

Western Mounted Games – HoĆ«rskool Stellenbosch

Western Mounted Games. Minette Steenkamp skitter op die Western Mounted Games Regionals! Die talentvolle Minette Steenkamp, ’n leerder van HoĆ«rskool Stellenbosch, het pas haar merk gelaat tydens die Western Mounted…

Interdistrik Netbalkampioenskap – HoĆ«rskool Strand

Interdistrik Netbalkampioenskap. HoĆ«rskool Strand se netbalvlerke sprei wyd! In die golwende opwinding van ’n nuwe netbalseisoen wys HoĆ«rskool Strand hul staal en styl met sterprestasies op beide distrik- en provinsiale…

SWD Superliga Krieket – Langenhoven Gimnasium

SWD Superliga Krieket. Gimmies skitter in SWD Superliga! Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, is ongelooflik trots op twee van sy krieketsterre wat onlangs hul merk gelaat het op die SWD Superliga krieket-toneel.…

SA Open Karate Championships – Wynberg Girls’ High School

SA Open Karate Championships. Wynberg Girls’ High School – Champion in the Making: Kate Dinan’s Winning Streak Continues. Nope, it’s not dĆ©jĆ  vu — Kate Dinan is just unstoppable. This…

Boland Tweekamp – Paul Roos Gimnasium skitter

Boland Tweekamp. Paul Roos Gimnasium blink uit by Boland-tweekamp. Tydens die Boland-tweekamp se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het Paul Roos Gimnasium se o.17-tweekampspan hul stempel afgedruk. Die manne het die trofee vir…

Grant Khomo Week – Milnerton High School

Grant Khomo Week. Milnerton High School, Cape Town, congratulates Liam Plaaitjies for his exceptional achievement in being selected to represent the Hollywood Foundation Iqhawe XV team at the upcoming U16…

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi – Langenhoven Gimnasium

Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi. Langenhoven Gimnasium blink uit op Netbaltoernooi. Die o.17A-netbalspan van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek tydens die gesogte Wes-Kaap Topskole Netbaltoernooi in Bredasdorp hul staal gewys…

School Netball Nationals – Stellenberg High School

School Netball Nationals. Stellenberg storms to Nationals! Stellenberg High School is bursting with pride as their stellar teams raised the Stellenberg flag high at the Western Cape School Championships and…

Wes-Kaap Liga-kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville

Wes-Kaap Liga-kampioenskap. HoĆ«rskool Durbanville se o.15, o.17 en o.18’s het die naweek aan die Kay Motsepe en DSTV Wes-Kaap Netballiga-Kampioenskap deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig as volg in die Wes-Kaap…

Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Paarl

Wes-Kaap Topskole Netbalkampioenskap. Netbalglorie vir HoĆ«r Meisieskool Paarl by Topskole-kampioenskap. HoĆ«r Meisieskool Paarl het opnuut gewys hoekom hulle as een van die Wes-Kaap se topsportskole beskou word. Tydens die onlangse…

Eden Gymnastics Team 2025 – York High School

Eden Gymnastics Team 2025. York High’s Katelyn Botes Soars to Success at Eden Gymnastics Trials. Eden Gymnastics Team 2025. York High School’s rising star, Katelyn Botes, has made waves at…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Punt is trots op Matth Domingo

Skolehokkie. HoĆ«rskool Punt spog met trotse aanstelling van skolehokkie 1ste span speler as spanbestuurder. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, dra hul opregte gelukwensinge oor aan een van hul eie eerstespan-hokkiespelers, Matth Domingo.…

Eden Trials Gimnastiek – Langenhoven Gimnasium skitter

Eden Trials Gimnastiek. Langenhoven Gimnaste Skitter by Eden Trials Gimnastiek. Vyf uitmuntende gimnaste van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het onlangs hul staal gewys tydens die Eden Trials in Mosselbaai. Hulle het…

World Champs Elite Paddlers – Camps Bay High School

World Champs Elite Paddlers. Camps Bay High’s Young Paddlers Make National Team for World Champs. Two Grade 11 learners from Camps Bay High School, Ryley Smith and Jared Shrimpton, have…

Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap – HTS Drostdy

Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap. HTS Drostdy-leerder gekies vir SA-vyfkampspan by die Vyfkamp WĆŖreldkampioenskap. Renso de Wet, ’n talentvolle Graad 10-leerder van HTS Drostdy in Worcester, het ’n uitsonderlike prestasie behaal deur opgeneem…

National Top 12 Hockey – Rhenish Girls’ High School

š—”š—®š˜š—¶š—¼š—»š—®š—¹ š—§š—¼š—½ šŸ­šŸ® Hockey. All Three Rhenish Hockey Teams Make National Top 12 Hockey. For the fourth year in a row, Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, dominates the National Top…

Gevegkuns – HoĆ«rskool Bredasdorp presteer

Gevegkuns. Bredasdorp Vegkunstenaars blink nasionaal uit. HoĆ«rskool Bredasdorp spog met trots met twee buitengewone jong gevegkuns atlete. Hulle is lid van die Bredasdorp Zensukai Mixed Martial Arts Academy. Die atlete…

SWD U16 Girls Rugby – Point High School

SWD U16 Girls Rugby. Point High School, Mossel Bay, is excited to announce that Elizka La Grange has been chosen for the SWD U16 Girls Rugby Team! She’ll proudly represent…

Jongste krieketskeidsregter ooit – HoĆ«rskool DF Malan

Jongste krieketskeidsregter ooit. Renier van Rensburg herskryf Geskiedenisboeke in Suid-Afrika. HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad het pas geskiedenis gemaak – en dit danksy een buitengewone jong man! Die skool spog…

Skaak – HoĆ«rskool Punt

Skaak – Reuben Daniels, is ’n graad 11 leerder en ‘n talentvolle skaakspeler van HoĆ«rskool Punt. Hy het die afgelope naweek sy skaak-vaardighede ten toon gestel tydens die Western Cape…

Hokkie WP skolespanne – HoĆ«rskool Durbanville

Hokkie WP skolespanne. HoĆ«rskool Durbanville is opgewonde om aan te kondig dat hulle spog met nie minder nie as agt dogters wat in verskeie Hokkie WP skolespanne opgeneem is: O.18A…

Overberg Netbalspanne – HoĆ«rskool Hermanus

Overberg Netbalspanne -Dis wonderlike nuus vir HoĆ«rskool Hermanus! Sestien talentvolle netbalspelers is gekies vir die Overberg Netbalspanne, wat ’n groot prestasie is en beslis trots verdien. Die spelers is ingedeel…

Boland Action Cricket Team – Hugenote High School

Boland Action Cricket Team – Hugenote High School is thrilled to announce Brucelin Hollenbach’s selection for the U14 Boland Action Cricket Team 2025. He will represent Boland at the Junior…

Wes-Kaap Skole Netballiga – Laerskool Stellenbosch

Wes-Kaap Skole Netballiga. Foto: Agter: Mika Ceasar, Jeazelle van Niekerk, Kayla Gerber, Zana Ferriera. Voor: Isabella Mong, Aerin le Roux, Zitha Truter, Jesse Thompson, Heike Bailey. Die o.12-netbalspan van Laerskool…

Western Province School Rugby – Rondebosch Boys’ High

Western Province School Rugby – Rondebosch Boys’ High School is proud to announce the selection of fourteen rugby players to represent Western Province. They will compete at the national rugby…

Western Province Grant Khomo – HoĆ«rskool Strand

Western Province Grant Khomo. HoĆ«rskool Strand se talentvolle ruby-ster, Preston-Lee Tobias, is ingesluit in die Western Province Grant Khomo XV-span wat vanaf 29 Junie tot 4 Julie by St Alban’s…

Kushengelaars – HoĆ«rskool Strand

Kushengelaars – HoĆ«rskool Strand se kushengelaars het die afgelope naweek geskitter by die Boland Kushengel se jaarlikse prysuitdelingsfunksie. Dante Pelser is gekies vir die o.21A-span wat Januarie 2026 nasionaal in…

Boland skole Rugbyspanne – HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr

Boland skole Rugbyspanne. Vyf Rugbyspelers van HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr, Ceres, is gekies vir verskeie Boland skole Rugbyspanne. O.16-Grant Khomo-span: O.18-Cravenweek-span: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ ttps://www.charlie.org.za/ Foto’s verskaf

Wes-Kaap Netbalspan – HTS Drostdy

Wes-Kaap Netbalspan – JanĆ©-Mari du Toit, leerder van HTS Drostdy, Worcester is gekies vir die o.16 Wes-Kaap Netbalspan (Oaks). JanĆ©-Mari gaan die komende vakansie vanaf 29 Junie tot 2 Julie…

Western Cape Canoe Marathon – Camps Bay High School

Western Cape Canoe Marathon. Grade 11 learner Jared Shrimpton achieved an impressive double victory at the Provincial Western Cape Canoe Marathon Championships, held recently at the Peninsula Canoe Club. Jared…