Kwaggas Atletiek. Tydens die Loop Atletiek byeenkoms het Hoërskool Outeniqua van George 74 goue medaljes verower. Doe skool wat tweede...
ASA Boland Atletiek. Sydney Rothman, atleet van Hoër Meisieskool Paarl, het Woensdag, 8 Februarie, by die ASA Boland Atletiek byeenkoms...
HJS Top Seuns Atletiekbyeenkoms. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het derde geëindig by HJS se Top Seuns Atletiekbyeenkoms op...
ASA Klubliga. Tiaan Zeeman, graad 9 leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, het geskitter tydens die ASA Klubliga...
Hoërskool Strand. Die graad 8’s van Hoërskool Strand het onlangs 'n groot geleentheid beleef. Hulle kon vir die eerste keer,...
isiXhosa Oratory Competition. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, and ENSafrica hosted its second annual Masithethe! Teacher's Workshop on Tuesday 31 January....
David Samaai Tennis Toernooi. HJS het die David Samaai-tennistoernooi vanaf 3 tot 4 Februarie aangebied. Twee van Hoër Jongenskool Paarl...
Driekamp Eden Kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua in George se leerders het puik presteer by die afgelope naweek se Driekamp Eden Kampioenskappe....
Tweekamp. Hoër Jongenskool Paarl se tweekamp leerders het die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn bygewoon. Biathlon. Paarl Boys' High School's biathlon...
Grey Kollege Skaakkampioenskap. Hoër Jongenskool Paarl skaak het vir die eerste bsluit om te toer. 'n Totaal van sestig spanne...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.