Provinsiale Baansport Kampioenskap. Drie leerders van hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein is vir die Provinsiale Baansport Kampioenskappe se span gekies. Marné...
SA Boerperd Nasionale skou. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het vanaf 26 Junie tot 1 Julie deelgeneem aan die...
Voortrekkers. Lezé Serfontein, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het vanaf 9 tot 13 Julie die Nasionale Presidentsverkenner-afrondingskamp in Graaff-Reinet bygewoon....
Afrikaanse Olimpiade. Ses leerders van Hoërskool Parys het uitstekend gevaar met die Nasionale Senior Afrikaanse Olimpiade. Hoërskool Parys het ook...
SA Judo Kampioenskap. Twee Graad 8 leerders van Hoërskool Rustenburg, Martin de Neys en Ernst Schoeman, het die afgelope wintervakansie...
Rhino Peak Challenge fundraiser. Treverton College entered the Rhino Peak Challenge fundraiser last year as the first school team to...
South-African U16 hockey. Grey College learner, Neilyandro Van Schalkwyk, made the South-African U16B High Performance hockey squad. This 16-man squad...
Vrystaat Fietsry. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is opgeneem in die Vrystaat Fietsry span wat by die...
Rustie Krieket. Hoërskool Rustenburg se Rustie-krieket spelers het skoonskip gemaak tydens die vakansie se kriekettoere! Rusties spog breëbors met die...
BVHS Netbal. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope vakansie presteer in Netbal en BVHS Netbal se naam...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.