Landloop Liga. Tydens die tweede landloop-liga het die Errie-atlete merkwaardige plekke behaal. Die Errie atlete het die volgende prestasies behaal:...
SANGWA Ruiters Mpumalangaspan. Die Erries is besonder trots op hul leerders wat gekies is vir die SANGWA ruiters Mpumalangaspan. Hierdie...
Natal Swemkampioenskap. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die vier Erries wat aan die Natal swemkampioenskap deelgeneem het. Kwalifikasie vir...
"Speeltoneel." Vier Erries het gedurende 2022 ingeskryf om deel te wees van Speeltoneel. Dié is 'n reeks kortfilms wat op...
SANESA QUALIFIER 4. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Surika Struwig en Joané van Zyl, het vanaf 10 tot 14 Augustus...
ATKV Redenaars. NHS spog vanjaar met vier redenaars. Hulle gaan op Woensdag, 17 Augustus, aan die Nasionale finaal van die...
Krieket. Hoërskool Ermelo se O.14-krieket span het op 1 Augustus te staan gekom teen Hoërskool Piet Retief. Die teenstanders wen...
Con Spirito Kunswedstryd. Op Vrydag, 21 Julie het 21 leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse nasionale Con Spirito-kunswedstryd....
Jeugskou - Hoërskool Ermelo het verskeie leerders gehad wat deelgeneem het aan die OppiPlaas Jeugskou. EHS se jeugskou-leerders het uitstekend...
Streek Skietkompetisie. Erries se skuts het besonder goed gevaar tydens die streek skietkompetisie. Die kompetisie het op Morgenzon plaasgevind. Die...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.